Nantie van Aswegen is die aanbieder van die program Nantie@9 op Kanaal 7, Namibië se eerste en grootste privaatradiostasie. Interessante gaste kuier gereeld agter die mikrofoon en Nantie se gesprekke met die gaste is hier as potgooi beskikbaar.
Donderdag 2 Mei 2024 het die bekroonde kunstenaar en my vriend Portchie Viljoen by die Kanaal 7 (https://www.facebook.com/K7Radio?__cft__[0]=AZViYPr7mf7ZHPnnc7MYJl8mjoV5nylmLgfGSPM09nbYgxlIVGWBaV1hUyWa-oujKzhdrIEQUpm9M7euy3vTs6n6na0w5gToAw0eVtJ0HVxPrqNc4WG9maC8wPExxghMJSb2mDyPdi_RbeoaVz3nsN8kMH3xmrMvP5BKfVcSVdSKMfkMXkjLBHA_aTLR7A1A21FFZmOe7K9JGahl8OxafWAa&__tn__=-]K-R) ateljee kom inloer om te gesels sy outobiografie "van Tweeling tot Trafalgar Square". Ek dink dit is my gunsteling gesprek nog gewees. Portchie het sommer diep in my hart kom inkruip met sy warm en hartlike menswees.
23 Apr 2024
Willem en Liné de Jager getuig: God red ons tamatieoes
5 Apr 2024
Rachelle Fourie oor haar OME-reis
Die mooi juffrou van Potchefstroom Rachelle Fourie (https://www.instagram.com/fourierachelle/), het ons almal se harte gesteel. Teen die tyd wat ek haar Vrydag 5 April uit die @kanaal7 (https://www.instagram.com/kanaal7/) ateljee gebel het, het ons geweet dat sy nie Brendan se finale keuse was nie. Nietemin, is daar baie wat ek haar wou vra oor haar #OPMYEISH (https://www.instagram.com/explore/tags/opmyeish/) reis die afgelope 3 maande, die lesse wat sy geleer het, en haar planne vir die toekoms.
15 Mar 2024
Nuwe Lof
Nantie gesels met Louis Brittz, Neil Büchner en Gillaume Louw oor Nuwe Lof wat op Vrydag 15 Maart vrygestel word. Kom sing 'n lied met splinternuwe woorde!! Vars, nuwe, Afrikaanse lofprysings en aanbiddingsmusiek wat singbaar, skrifgetrou en Geesvervuld is.
12 Mar 2024
Bobby van Jaarsveld
Bobby Van Jaarsveld (https://www.facebook.com/Bobby.van.Jaarsveld?__cft__[0]=AZVgWhfsiFJN96PhOu1sR0fhkX9DZeOfhaGzPRNc2lmriXzADrKonlclz2R9RP1Ju2wX0qhbUxYbtN6QN4jlO-4eev7mBi5ydVIZkEBon1hTNZbMPrmpLJoeLKKKBtx6F1QhnfxwYRXy0OXLhIEU1b4YRnp2yp68vBOj46Ed8tkLk5eNd2nscZklOpGy6_YoRUQ&__tn__=-]K-R) is terug met n “bang” die lied #Verlore (https://www.facebook.com/hashtag/verlore?__eep__=6&__cft__[0]=AZVgWhfsiFJN96PhOu1sR0fhkX9DZeOfhaGzPRNc2lmriXzADrKonlclz2R9RP1Ju2wX0qhbUxYbtN6QN4jlO-4eev7mBi5ydVIZkEBon1hTNZbMPrmpLJoeLKKKBtx6F1QhnfxwYRXy0OXLhIEU1b4YRnp2yp68vBOj46Ed8tkLk5eNd2nscZklOpGy6_YoRUQ&__tn__=*NK-R) Seun is mooi, baie mooi en diep, en eg en eerlik! Hy vertel meer oor die storie en die boodskap agter sy splinternuwe lied. Vrydag 8 Maart. 9:30 op Kanaal 7 (https://www.facebook.com/K7Radio?__cft__[0]=AZVgWhfsiFJN96PhOu1sR0fhkX9DZeOfhaGzPRNc2lmriXzADrKonlclz2R9RP1Ju2wX0qhbUxYbtN6QN4jlO-4eev7mBi5ydVIZkEBon1hTNZbMPrmpLJoeLKKKBtx6F1QhnfxwYRXy0OXLhIEU1b4YRnp2yp68vBOj46Ed8tkLk5eNd2nscZklOpGy6_YoRUQ&__tn__=-]K-R).
7 Mar 2024
Karen Abercrombie
Onthou jy die fliek “War Room? Onthou jy vir Miss Clara? Ek dink weekliks aan Miss Clara en haar kas met al die stukkies geskryfde gebede. Karen Abercrombie wat die rol van Miss Clara gespeel het, was in Windhoek vir 'n konferensie en het kom kuier in die Kanaal 7 ateljee. Wait? What? My ouma sou gesê het: "Nantie, knyp jouself"
22 Feb 2024
Kate from Be in Touch
20 April 2023 Kate and myself are two tech savvy moms on a mission to make the online world a safer place for all. Join the digital conversation as we discuss and share some Family Tech Tips.
22 Feb 2024
Eldred de Beer
In hierdie week se Digitale Burgerskap insetsel, gesels Nantie van Aswegen (https://www.facebook.com/nantie?__cft__[0]=AZUxl4SSfgPyiYd3E5EdnJ3QYeoow74IDoUOmV9DH_849JFOoblDkLU8kpSO0AAEIgLQmhENKGCr42qA_wJbeRth9BdBhWmHWnrQWRtqT5VTzZ8gsEBMqxtviKBxI56qv9oI8uqxEBDyE8p4omdV1ThQjygWP8NxNMgG7kGusLY58BXieMz7_Eg8fHtSL7eX6I0Er5m4FeAHwMiUOdeyr2OL&__tn__=-]K-y-R) met Eldred De Beer. Eldred is medeskrywer van die boek The Digital Dilemma (https://www.facebook.com/profile.php?id=100066671253458&__cft__[0]=AZUxl4SSfgPyiYd3E5EdnJ3QYeoow74IDoUOmV9DH_849JFOoblDkLU8kpSO0AAEIgLQmhENKGCr42qA_wJbeRth9BdBhWmHWnrQWRtqT5VTzZ8gsEBMqxtviKBxI56qv9oI8uqxEBDyE8p4omdV1ThQjygWP8NxNMgG7kGusLY58BXieMz7_Eg8fHtSL7eX6I0Er5m4FeAHwMiUOdeyr2OL&__tn__=-]K-y-R). Hy was vir 20 jaar verslaaf aan videospeletjies (30 000 "gaming hours") Vir die volgende twee weke deel hy sy getuienis en geen raad oor hoe om die houvas van "gaming" te oorkom
15 Feb 2024
Digitale burgerskap: wat weet jy van Gaming?
In hierdie week se episode van Digitale Burgerskap het ek 'n kenner op die gebied van "GAMING" nadergehark. Rias Oberholzer is 'n pastoor, musikant, man en pa maar ook n "gamer". Hy gesels openhartig oor sy ervarings as 'n gamer" en deel wenke en raad met ouers soos ek wat maar radeloos en verlore voel in hierdie vreemde wêreld waar ons kinders so baie tyd spandeer.
14 Feb 2024
Richard Blackaby
Richard has been the President of Blackaby Ministries International since 2006. He has authored or co-authored 40 books. He speaks internationally on spiritual leadership in the home, church, and marketplace, as well as on spiritual awakening, experiencing God, and the Christian life. Richard regularly ministers to Christian CEOs as well as church and family leaders. Nantie spoke to him during his recent ministry trip to Namibia.
13 Feb 2024
Digitale Burgerskap met Anke de Beer: Ek, Jesus en my slimfoon
Dr Anke de Beer is 'n gerespekteerde spreker, konsultant en gekwalifiseerde berader. Sy gebruik haar uitgebreide akademiese, professionele kennis en ervaring in berading aan ouers, leiers, pastore, onderwysers en jongmense landwyd rakende die gevare van digitale media. Sy het haar PhD in Teologie oor die onderwerp van digitale verslawing voltooi. In hierdie episode van Digitale Burgerskap, gesels sy met Nantie oor die moontlike invloed wat jou foon op jou verhouding met die Here kan hê.
13 Feb 2024
Digitale Burgerskap: Dr Anke de Beer-die digitale dilemma
Dr Anke de Beer is 'n gerespekteerde spreker, konsultant en gekwalifiseerde berader. Sy gebruik haar uitgebreide akademiese, professionele kennis en ervaring in berading aan ouers, leiers, pastore, onderwysers en jongmense landwyd rakende die gevare van digitale media. Sy het haar PhD in Teologie oor die onderwerp van digitale verslawing voltooi. In hierdie episode van Digitale Burgerskap, gesels sy met Nantie oor haar boek "The Digital Dilemma"
11 Feb 2024
Hilda Basson Namundjenbo
Hilda Basson Namundjembo was ‘n jarelange vriendin van Dr Hage Geingob wat op 4 Februarie 2024 in die ouderdom van 82 oorlede is. Sy gesels oor hulle vriendskap, herinneringe van hom en sy nalatenskap
11 Feb 2024
Ronelle Rademeyer
Nantie gesels met Ronelle Rademeyer voormalige redakteur van die Namibiese koerant, die Republikein, oor haar kankerdiagnose en voluit leef ten spyte van haar diagnose
11 Nov 2023
Danie van Aswegen: avontuurresies
Danie van Aswegen deel sy belewenis van die pasafgelope wêreldkampioenskappe van avontuurresies wat einde Oktober in Kouga: Suid-Afrika plaasgevind het.
11 Nov 2023
Die NG kerk, die sinode en Namibië: 'n gesprek met Ds Dubois du Toit
Vrydag 10 November 2023: 09:15 Nantie@9 op Kanaal 7. Ds Dubois du Toit kom gesels oor die afgelope Sinodale sitting van die NG Kerk wat einde Oktober in Bloemfontein plaasgevind het.
Host of Nantie gesels met...?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.