As huisgesin van God drie-enig, verheerlik ons Hom, versorg ons mekaar, en bring ons hoop en hulp aan ander, sodat ons kan gemeente wees soos Christus wil.
Today we read together from Luke 11:1-4(13) where Jesus teach his disciples on prayer. What would your life look like if you prayed like Jesus?
Theme: MasterClass on Prayer
Pastor: Ds. Francois Maritz
Scripture: Luke 11:1-13
Church Banking Details: NGK Hayfields
ABSA Bank
Rekening nommer: 1140590262
Tak kode: 632005
24 Jul 2022
Wanneer julle bid, sê dan...
Vandag gesels ons saam oor wat Jesus vir sy dissipels geleer het oor gebed nadat hulle Hom daaroor uitgevra het. Wat dink jy oor gebed? Gaan gebed vir jou daaroor dat die Here jou opdragte moet uitvoer? Hoe sal jou lewe lyk as jou lewe was soos Jesus se gebede?
Tema: Wanneer julle bid, sê dan...
Predikant: Ds. Francois Maritz
Teksgedeelte: Lukas 11:1-13
Bankbesonderhede: NGK Hayfields
ABSA Bank
Rekening nommer: 1140590262
Tak kode: 632005
9 Jan 2022
Jesus met ons met Jesus
Tema: Jesus met ons met Jesus
Predikant: Ds. Francois Maritz
Skriflesing: Lukas 3:15 (https://www.youtube.com/watch?v=D8c0efpYiKM&t=195s)-17, 21-22
Webtuiste: https://www.ngkhayfields.com/ (https://www.youtube.com/redirect?event=video_description&redir_token=QUFFLUhqa0d0VTZ4ZnoyT2JKbEtXSnA2T1ZkN1BHZEhpUXxBQ3Jtc0ttaGR1UGY4cFZQUnN2OXZfeFEtNVpXaWY2YkxHX0FTTHFCVzNCc1N1eWdGeWNlTmlXX1hTd3VHZ3NULUVybW8xekJHV204YzR2THJYeE1DdkVSMTJHUUhQQ255RlRVWW12aTduMTMxaUlQU3pmVGV2Zw&q=https%3A%2F%2Fwww.ngkhayfields.com%2F)
Host of NG Kerk Hayfields?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.