Vertel Dit Net So!

Vertel Dit Net So!

Fritz Faro

Unclaimed — is this your show?

21
Episodes
Monthly
Cadence
2026
First episode

About Vertel Dit Net So!

Stories wat jou laat lag. Goed word gese op 'n veelseggende manier en plekke mag bekend klink, maar die karakters en gebeure is "fiction." Maak jou eie afleidings en gevolgtrekkings. En doen met die storie wat jy wil, maar...baie belangrik deel jou "happiness" met ander deur die podgooi te deel met andere. Geniet dit want hierdie Podgooi geniet jou! Nou kan jy vir my 'n "voicenote" stuur. Ek luister na almal, sonder vooroordele of stuur sommer jou storie vir my en jy mag in die volgende reeks wees. En as jy nou so die podgooie geniet dat dit lyk asof jy van lootjie getik is, kan jy my 'n rooibos teetjie-fooi stuur vir my stoep se gesit en rus. Capitec - 2013525571 FFaro - Baie dankie.

Publisher
Fritz Faro
Category
fiction
Language
af
Explicit
No
First episode
12 Oct 2026
Latest episode
8 Nov 2026

Latest episodes

21 episodes in the feed.

  1. 8 Nov 2026

    Die Dorp wat Nerens Heen Gaan Nie

  2. 7 Nov 2026

    Die Groot Poort-Pad Opening

  3. 6 Nov 2026

    Antie Sarie se Taal Polisie

Host of Vertel Dit Net So!?

Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.

Claim this podcast

Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.