
- 40
- Episodes
- 1
- Ratings
- Bi-weekly
- Cadence
- 2024
- First episode
About Alles Uniek Potgooi
Ons gesels oor ons verhouding en groei met Jesus Christus. Ons stop gereeld hier, want dit is hier waar ons leer wat saak maak. Waaroor als regtig Gaan. Mag elke potgooi God verteenwoordig, Hom Al die eer gee en ons Nader aan Hom bring. Ons gesels oor die Woord van God, ons bid saam en ons Worship saam. Ons gesels oor heel word, vol word en weer vol blydskap word. Ons huidige programme sluit in: 🎙️Joernaal van 'n oorwinnaar Verskeie aanbieders deel met ons hul eie unieke stories van oorwinning, waaruit jy in Jou daaglikse lewe kan baatvind en leer dat daar ook oorwinning vir jóú is. 🎙️Gevorm deur die Pottebakker Stories uit die werkswinkel van 'n pottebakker, waar ons leer wat dit regtig beteken om gevorm te word deur die Ware Pottebakker. Feite wat Jou anders laat begin kyk na ons liefdevolle Vader. Christelle vertel vir ons in diepte meer oor die geheimenisse rondom pottebakkery. Fisiese en geestelik. 🎙️Alles Uniek Boekklub Ons gesels met uitgewers, skrywers en verkopers oor die nuutste boeke of top-verkopers. Inhoud van boeke, skrywers, stories en meer word bekend gestel. Hier hoor ons nie net van fiksie tot ware verhale nie, maar leer ken die dieper stories agter elke skrywe. Alles Uniek. Alles vir Jesus Christus. Mattheus 6:33 Soek allereers die Koningkryk van God en Sy geregtigheid en Al hierdie dinge sal vir jou bygevoeg word.
- Publisher
- Henriete
- Category
- religion & spirituality
- Language
- en
- Explicit
- No
- First episode
- 13 Feb 2024
- Latest episode
- 26 Sept 2026
Latest episodes
40 episodes in the feed.

26 Sept 2026
Toe deure

10 Jul 2026
GuideMe- Ons pad na geestesgesondheid

5 Jul 2025
Joernaal van 'n Oorwinnaar - Oorwinning oor 'n weeskindmentaliteit
Reach and audience
Public platform figures. Ratings count people who left a rating, not total listeners.
- Spotify
- 5.0 / 5
- 1 ratings
Contact Alles Uniek Potgooi
- Guest appearances
- Books guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of Alles Uniek Potgooi?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show
Podcast research with Pod Engine