Tevrede - Francois Mouton, 6 Maart 2022 by Harmonie Gemeente
6 Mar 2022
Wat Die Duiwel Nie Wil Hê Nie - Rocco Van Rooyen, 27 Februarie 2022
God het ons mos geroep om te groei en om meer soos Jesus te word. Om te doen hier op aarde, wat God bly maak en om te fokus op wat Hy wil hê. Sy hande en voete hier op aarde te wees…
6 Mar 2022
Wat Is Jou Beweeg Rede - Hugo Weich 20 Februarie 2022
Wat is jou “beweeg-rede?”
Beweging is ‘n fenomenale voordeel vir jou liggaam; dis deel van ons daaglikse lewe; dit verhoog
6 Mar 2022
Wat Is Ware Liefde Hugo Weich 13 Februarie 2022
Ware liefde vra klein, konsekwente dingetjies elke dag. Dis ’n tydsame proses, ’n elke dag se besluit. Dis opoffering en toegewing en vinnige vergifnis. Dis aanpassing en genade en geduld. Dit is moeilik. Dit vra deurdruk en aanhou, terug staan en die minste wees.
6 Mar 2022
Vergroot Jou Verwagting - Hugo Weich 30 Januarie 2022
Hugo Weich bedien oor die onderwerp, “Vergroot jou Verwagting” Jy gaan vroeg in die nuwe jaar so bietjie uitgedaag word oor jou lewenspatrone. Die Woord self gaan so bietjie aan ons geloof kom torring.
Daar is BESLIS iets BETER as NORMAAL. En daar is gevaar daarin om dalk agv Isolasie of iets anders, ‘n beperkte verwagting op die oorwinnings lewe saam met Christus te hê. Of dat jy gemaklik geraak het binne ‘n “nuwe normaal”.
Dalk is dit juis NOU die tyd om so bietjie uit daardie ‘normale gemaksone’ uitgelig te word en te ontdek wat God met jou lewe wil en kan doen.
6 Mar 2022
Hoekom Nie? - Hugo Weich 23 Januarie 2022
Vir die eerste keer in 2 jaar kon ons saam wees!
As jy dalk vandag se diens gemis het, maak seker om volgende Sondag saam te kom kuier!
16 Jan 2022
Onder Die Water, - Rocco van Rooyen, 16 Januarie 2022
Moenie dat 2022 net "nog-'n-jaar" wees nie.
Weet en besef dat as jy dieper in God se teenwoordigheid gaan kom - op 'n meer gereelde basis, jy gewaarborg is om deurbrake en blessing te sien gebeur rondom jou. Hoe dieper in God se teenwoordigheid, hoe minder kan dinge jou ontstel.
Contact Boodskappe uit die Woord
Guest appearances
Books guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of Boodskappe uit die Woord?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine