Hierdie is 'n plek waar ons bymekaarkom met 'n koppie koffie en oor Jesus en sy Woord gesels! Ons is vier pêlle met 'n liefde vir Jesus, Sy Woord, en die bruid van Christus.
Ons hoop jy word bemoedig en versterk deur ons gesprekke.
Tydens die Junie-Julie breuk, het ons op 'n uitreik gegaan. Dit was 'n wonderlike tyd waar ons soveel beleef het. Ons het gevoel om met julle hierdie stories te deel. Hierdie is Deel 2 van ons terugvoer. As jy nog nie Deel 1 geluister het nie, sal ons jou aanraai om daar te begin.
Kry 'n koppie koffie, en kuier lekker saam!
2 Aug 2022
In die Naam van Jesus (Deel 1)
Tydens die Junie-Julie breuk het ons bietjie op 'n uitreik gegaan! In hierdie episode deel ons graag met julle ons stories van ons tyd in die buiteland.
Ons het net te veel stories gehad om in een episode te sit, so ons het besluit om dit in twee te deel. Ons hoop dat hierdie episode (en die volgende een) julle sal seën en inspireer! Sit terug, kry 'n koppie koffie en kuier saam!
12 Apr 2022
Die Ewige Oordeel
In hierdie episode gaan ons aan met die fondasies van ons geloof. Ons gesels hierdie week oor die "ewige oordeel".
Ons nooi jou uit om ons notas af te laai en self deur die materiaal te werk, aangesien ons baie vlugtig daardeur gesels.
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense!
Onthou om te subscribe.
Stuur vir ons 'n voicenote via https://anchor.fm/community-kuiers-podcast/message as jy enige vrae het, en so kan jy deelvorm van ons podcast!
Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Download die podcast notes oor hierdie reeks hier: https://tinyurl.com/community-kuiers-reeks
Contact Community Kuiers!
Guest appearances
Does not typically book guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of Community Kuiers!?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine