S2:E1 Nuwe mense, nuwe gesprekke. Chat met Gert Annandale van Sons of Delight.
In hierdie opwindende nuwe reeks van Die Dialoog gesels ons met gewonde mense met buite gewone stories.
S2:E1.
Hier praat ons met Gert Annandale, 'n liedjie skrywer en musikant, oor sy journey en verhouding met die Here.
Gert se musiek is beskikbaar op meeste van die hoof streaming platforms, soos iTunes en spotify.
Facebook page: Sons of Delight
bandcamp: GertAnnadale.bandcamp.com
9 Aug 2019
Episode 4: Depresiewe Gedagtes
In hierdie episode praat Jacques en Pieter bietjie oor depresiewe gedagtes en veral daai moeilike dae. Volg ons op Instagram @diedialoog en like ons Facebook page!
24 Jun 2019
Episode 3: Ek is jammer.
Die week praat ons maar oor wat ons afgelope tyd gedoen het en ook hoekom dit belangrik is om jammer te se. Hoop julle geniet dit!
14 Jun 2019
Die Dialoog. Season 1: Episode 2: Emosionele Intelligensie
Ons praat bietjie oor hoe emosionele intelligensie jou help in die lewe en hoekom dit nodig is om dit te ontwikkel. Hoop julle geniet dit! Deel dit asb met julle vriende.
14 Jun 2019
Die Dialoog, Season 1 episode 1: Die Begin
Jacques en Pieter gesels bietjie oor wie hulle is, wat hulle studeer en oor waaroor die dialoog gaan. Geniet hom!
Contact Die Dialoog
Guest appearances
Books guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of Die Dialoog?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine