Dink - Episode 13 - "Twee Ma's - Een Mic" - Stop in die Kerstyd
Karin en Sonnika gesels oor maniere hoe gesinne in die laaste paar weke van die jaar kan stilstaan en Kersfees vier saam met diegene waarvoor hulle lief is.
Eksamentyd hoef niemand paniekerig te maak nie. Luister saam na praktiese wenke wat Karin en Sonnika deel oor hoe om die laaste eksamens van die jaar te oorleef.
8 Aug 2025
Dink - Episode 11 - "Twee Ma's - Een Mic" - Atmosfeer in jou huis
Die manier hoe ons met mekaar praat en hoe ons ons huise inrig, bepaal die atmosfeer waarin ons ons kinders grootmaak. Karin en Sonnika gesels oor praktiese maniere om ‘n liefdevolle en ligte atmosfeer in jou huis te vestig.
3 Aug 2025
Dink - Episode 10 - "Twee Ma's - Een Mic" - Angs
Dit maak ‘n ouer-hart baie bekommerd as jy sien jou kind is angstig. Karin en Sonnika gesels oor die oorsake van angs en hoe jy as ouer jou kind kan ondersteun en dit beter verstaan.
21 Jul 2025
Dink - Episode 9 - "Twee Ma's - Een Mic" - Kwaad
Jou vriendelike, sonnige kind kan soms binne drie sekondes so kwaad raak dat jy jou boeglam skrik en nie weet of jy moet terugbaklei of terugstaan nie! Karin en Sonnika gesels oor kwaad as ‘n emosie by kinders en hoe ouers hulle kinders hiermee kan help.
12 Oct 2021
Dink - Episode 8
Sonnika gesels met Elize Visser, ‘n berader, oor trauma en hoe dit ons lewens beinvloed. Elize deel ook praktiese raad om trauma in ons lewens te hanteer.
18 Sept 2021
Dink - Episode 7
Sonnika Nel gesels met Dr. Zander van der Westhuizen oor die waarde van refleksie. As deel van die NG Tygerpoort se Spring-reeks word die tegniek en proses van refleksie as 'n belangrike "veer" in geestelike veerkragtigheid aangemoedig. In hierdie potgooi kan jy meer leer oor hoe om hierdie tegniek in jou lewe te bemeester!
3 Sept 2021
Dink - Episode 6
Zander van der Westhuizen en Schalk van Heerden van die organisasie Betereinders gesels oor ons land. Hierdie potgooi is deel van ons gemeente se reeks "Spring" en vat die gesprek verder oor die tema: "Maak vrede".
www.ngtyger.com (http://www.ngtyger.com)
15 Mar 2021
Dink - Episode 5
Sonnika gesels met Miana Spies oor die moets en moenies wanneer kinders leer en hoe ouers toetse en eksamens stresvry kan maak vir almal in die huis!
www.ngtyger.com (http://www.ngtyger.com)
25 Feb 2021
Dink - Episode 4
Jou kind en tegnologie – Sonnika gesels met Dr. Anke Brand oor hoe ouers gesonde grense vir hul kinders kan stel in ‘n wêreld waar tegnologie beide ons vriend en vyand is.
10 Feb 2021
Dink - Episode 3
Ds. Wouter van Wyk gesels met ds. Gerrie Bodenstein (NG Skuikrans gemeente) oor die rol van humor in ons lewens en in ons geloof.
29 Jan 2021
Dink - Episode 2
Sonnika Nel (Predikantespan - Lewensgids) en Olga Ludwick (Kinderwerker) gesels oor die invloed van sosiale isolasie op kinders, waarvoor ouers moet uitkyk en hoe ouers hul kinders hierin kan ondersteun.
www.ngtyger.com (http://www.ngtyger.com)
4 Dec 2020
Dink - Episode 1
Zander gesels met Leon Gropp (NG Tygerpoort gemeente) en Ds. JI de Wet (Oosterlig gemeente) oor digitale kerk-wees.
www.ngtyger.com (http://www.ngtyger.com)
Podcast Authority Score: 15 / 100
A composite of feed quality, social presence, YouTube performance and engagement. Read the methodology.
Quality
30
Social presence
0
YouTube
0
Engagement
0
Contact Dink
Guest appearances
Books guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of Dink?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine