As jy met kinders, tieners en naskoolse jeug werk, is hierdie die plek om te luister, leer en saam te dink oor geloofsvorming. Ons glo kinders en familie is vir God belangrik en daarom is dit vir ons belangrik om te deel hoe God op verskillende, kreatiewe, unieke manier in verskillende, kreatiewe, unieke gemeentes en gemeenskappe werk.
Marinette Kilpert gesels vandag oor hoe om die jaar op 'n hoogtepunt af te sluit.
26 Oct 2026
Kamp-metafoor
Johan Botes gesels vandag oor ‘n ander metafoor vir kategese: Wat as kategese eintlik 'n bietjie meer soos kamp moet wees?
19 Oct 2026
Hoe om Hervormingsondag te vier
Johan Botes gesels vandag oor hoe om Hervormingsondag te vier.
12 Oct 2026
Hoe om Bybelkennis te ontdek
Anriëtte de Ridder gesels vandag oor hoe ons Bybelkennis ontdek in die kategese-ontmoeting.
28 Sept 2026
Gen Alfa sê: Ons is nuuskierig oor geloof
Sulet Brümmer gesels vandag oor jongmense wat nie glo nie en wat Gen Alfa-navorsing ons oor hierdie jongmense kan leer.
21 Sept 2026
Gen Alfa sê: "Ons is toegewyd"
Dean Bentley gesels vandag oor jongmense wat ernstig is oor geloof en drie dinge waarna hulle op soek is.
9 Sept 2026
Gen Alfa sê: " Geloof ook aanlyn"
Marius Schoombie gesels vandag oor geloof in digitale ruimtes en ons kyk na drie insigte vanuit die Fuller Youth Institute se navorsing, “Gen Alpha and faith”, wat ons kan help om hibriede jongmense te begelei.
2 Sept 2026
Groener kategese
Marius Schoombie gesels vandag oor praktiese wenke om kategese-ontmoetings groener te maak en hoe om kinders aan te moedig om te sorg vir die Skepping.
26 Aug 2026
Gen Alfa sê: "Mentors gesoek!"
Annelet Slazus gesels vandag oor die eenvoudige vraag: Wanneer laas het iemand jou laat voel dat jy regtig gehoor word?
19 Aug 2026
Gen Alfa sê: "Oos Wes Tuis Bes"
Francois Maritz gesels vandag oor hoe mentors en kategete 'n ruimte kan skep waar huis se veiligheid oorspoel na die geloofsgemeenskap.
12 Aug 2026
Gen Alfa sê: "Familie maak saak"
Francois Maritz gesels vandag oor iets wat die Fuller Youth Institute se navorsing, “Gen Alpha and faith”, duidelik toon: familie is nie net belangrik nie, maar die kern van vertroue en invloed vir Generasie Alfa.
3 Aug 2026
Generasie Alfa en Geloof
Lisa van der Merwe gesels vandag oor Generasie Alfa en geloof en hoe om dieper na die geleenthede en uitdagings van hierdie generasie se lewens te kyk.
Contact DinkJeug
Guest appearances
Books guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of DinkJeug?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine