Sewende Kruiswoord- Vader, in u hande gee Ek my gees oor" Luk. 23:46
Luk. 23:46: "En Jesus het met ‘n groot stem uitgeroep en gesê: Vader, in u hande gee Ek my gees oor! En toe Hy dit gesê het, blaas Hy die laaste asem uit."
31 May 2020
Sesde Kruiswoord - "Dit is volbring" - Joh. 19:30
Joh. 19:30: "En toe Jesus die asyn geneem het, sê Hy: Dit is volbring! En Hy het sy hoof gebuig en die gees gegee."
31 May 2020
Vyfde Kruiswoord - "Ek het dors" Joh. 19:28
Joh. 19:28: "Hierna, omdat Hy geweet het dat alles al volbring was—sodat die Skrif vervul sou word—het Jesus gesê: Ek het dors!"
31 May 2020
Vierde kruiswoord - "My God ... waarom het U My verlaat?" Matt. 27:46
Matt. 27:46: "en omtrent die negende uur het Jesus met ‘n groot stem geroep en gesê: Eli, Eli, lama sabagtáni? Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat?"
31 May 2020
Derde Kruiswoord "Vrou, daar is u seun!" Joh. 19:26-27
"En toe Jesus sy moeder sien en die dissipel wat Hy liefgehad het, by haar staan, sê Hy vir sy moeder: Vrou, dáár is u seun! Daarop sê Hy vir die dissipel: Dáár is jou moeder! En van daardie uur af het die dissipel haar in sy huis geneem. Joh. 19:26 en 27
30 May 2020
Tweede kruiswoord - Luk. 23:43 "Vandag sal jy saam met My in die Paradys wees."
Hierdie tweede kruiswoord is Jesus se belofte aan 'n berouvolle kwaaddoener. Hier vind ons die duidelikste prentjie in die hele Bybel van God se reddende genade vir sondaar mense.
30 May 2020
Eerste Kruiswoord van Jesus: "Vader vergeef hulle want hul weet nie wat hul doen nie!" Luk. 23:24
Hierdie is die eerste in 'n reeks van sewe boodskappe oor die "Kruiswoorde" van Jesus. Die Here Jesus het ses moordende ure aan die kruis gehang van 09:00 daardie oggende totdat Hy gesterf het 15:00 die middag. In daardie ses ure het Hy sewe keer van die kruis af gepraat. Ons noem dit die 7 kruiswoorde. Hier vol die eerste in die reeks van sewe boodskappe.
28 May 2020
Ds Hennie Prinsloo (Trailer)
Contact Ds Hennie Prinsloo
Guest appearances
Does not typically book guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of Ds Hennie Prinsloo?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine