eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Kos uit die hemel. Die Israeliete trek deur die woestyn. Hulle word baie honger. Die Here stuur vir hulle kos uit die hemel.
Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
24 Oct 2026
Episode 7 | Die pad deur die Rooi See
eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Die pad deur die Rooi See. Die Israeliete trek uit Egipte uit. Die Here maak vir hulle 'n pad deur die see wanneer die Egiptenare op hulle spoor is.
Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
9 Oct 2026
Episode 6 | Die brandende bos
eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Die brandende bos. Terwyl Moses sy skape opgepas het in die veld, het die Here aan hom verskyn deur 'n brandende bos. Hierdie gebeurtenis het sy hele lewe verander.
Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
26 Sept 2026
Episode 5 | Baba Moses in die mandjie
eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Baba Moses in die mandjie. Ons leer van hoe Moses se mamma en sussie, Mirjam vir baba Moses weggesteek het tussen die riete en hoe die Here ook 'n groot plan met sy lewe het.
Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
12 Sept 2026
Episode 4 | Josef en die bont baadjie
eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Josef en die bont baadjie. Die verhaal van Josef, sy broers, 'n bond baadjie en die Here wat 'n plan gehad het met Josef se lewe.
Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
30 Aug 2026
Episode 3 | Jakob se droom
eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Jakob se droom. Die verhaal van waar die Here aan Jakob verskyn het in 'n droom in 'n tyd wat hy op sy alleenste was.
Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
16 Aug 2026
Episode 2 | Abraham en die sterre
eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Abraham en die Sterre, die verhaal van hoe Abraham bly vertrou het op God se belofte, al moes hy baie lank wag.
Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai.
2 Aug 2026
Episode 1 | Noag en die Ark
eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Noag en die Ark, die verhaal van hoe God Noag gebruik het om sy familie en die diere te red van die groot vloed.
Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
10 Jul 2026
eKind | Voorsmakie - Beskikbaar 2 Augustus
eKind Kinderstories. 'n Nuwe podcast wat die Bybel se grootste verhale vir jou kind vertel. Ons skop af op 2 Augustus met die eerste storie, Noag en die Ark.
Gaan na https://www.ekerk.org/ekind en teken in om eerste die storie te ontvang.
*eKind is 'n produk van eKerk.
Reach and audience
Public platform figures. Ratings count people who left a rating, not total listeners.
Spotify
5.0 / 5
2 ratings
Contact eKind Bybelstories | Die Podcast
Guest appearances
Does not typically book guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of eKind Bybelstories | Die Podcast?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine