Welkom by Ewe Anders, ‘n Afrikaanse podcast waar twee twintig-ietsie-jarige vriendinne, Ricia en Mia, hulle lewens en al die chaos wat daarmee gepaard gaan deel. Van vriendskappe en stories tot geestesgesondheid en eksistensiële krisisse—geen onderwerp is van die tafel af nie! Luister in vir ‘relateable’ gesprekke, eerlike refleksies, snaakse ervarings en baie lag terwyl hulle saam die wilde rit van volwassenheid aanpak.
In hierdie episode van Ewe Anders gesels Ricia en Mia oor geslagstereotipes – waar dit vandaan kom en hoekom dit steeds so sterk in ons samelewing leef. Is dit regtig “natuurlik” dat sekere geslagte na spesifieke belangstellings neig, of word ons van kleintyd af subtiel (en soms minder subtiel) geleer wat ons behoort te geniet?
Ons delf dieper in die invloed van biologie teenoor omgewing, die rol van opvoeding, kultuur en media, en hoe hierdie veralgemenings ons keuses, identiteit en selfbeeld kan vorm. Is daar werklik vaste patrone, of het ons bloot gewoond geraak aan sekere narratiewe?
Follow ons op Instagram:
Ewe Anders podcast:
https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg==
Ricia Bester:
https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qr
Mia Knoesen:
https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==
Jou Afrikaans Podcast :)
10 Feb 2026
Episode 20 - Valentynsdag en sulke dinge
Ricia en Mia gesels oor Valentynsdag — van oulike herinneringe uit die verlede tot die goed wat dit regtig vir hulle lekker maak. Is Valentynsdag overrated, of het dit nog ’n plek in ons harte (en bankrekeninge)? Hulle praat oor romcom-verwagtinge vs realiteit, groot en klein love gestures, en die mees memorable liefdesoomblikke wat hulle al ervaar het. Dis lag, nostalgia, ’n bietjie sarkasme en baie waarheid — perfek vir enigiemand met of sonder ’n Valentyn. 🎙️🍫
Follow ons op Instagram:
Ewe Anders podcast:
https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg==
Ricia Bester:
https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qr
Mia Knoesen:
https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==
Jou Afrikaans Podcast :)
27 Jan 2026
Episode 19 - Nuwe jaar - selfde ons!
In hierdie episode is Ricia en Mia terug agter die mikrofoon en maak gemaklik gesels oor alles wat die nuwe jaar inlui. Ons reflekteer oor ’n vakansie wat veel te vinnig verby is, deel ons nuwejaarsvoornemens (realisties… en minder realisties 😅), en praat oor waarna ons regtig uitsien vir die jaar wat voorlê.
Van werksfunksies en heen-en-weer Kaap toe, tot Gauteng se potholes, drome van luukse reise en unieke ervarings — niks is van die tafel af nie. Dis vol daardie tipiese Ricia-en-Mia energie.
Druk play, sit terug en kom droom en lag saam met ons oor alles wat 2026 vir ons belowe.
Follow ons op Instagram:
Ewe Anders podcast:
https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg==
Ricia Bester:
https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qr
Mia Knoesen:
https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==
Jou Afrikaans Podcast :)
Reach and audience
Public platform figures. Ratings count people who left a rating, not total listeners.
Spotify
5.0 / 5
11 ratings
Contact EWE ANDERS 🎙️
Guest appearances
Does not typically book guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of EWE ANDERS 🎙️?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine