Podcast thumbnail for GeldGeheime

by Voelgoed Media

12 episodes
Updated Daily
Accepts GuestsHas SponsorsLocation 🇿🇦

Podcast Overview

Met hierdie podsending gaan Mia Kriegler, direkteur by Kruger Internasionaal, die geheime van hoe om met geld te werk vir vroue oopsluit. Alle kennis en tydlose beginsels bly 'n geheim totdat iemand dit vir jou geleer het.

Language

Publishing Since

5/30/2025

Reach the team behind GeldGeheime

Verified contact details for this show aren't on file yet — sign up to get notified when they land.

Recent Episodes

Episode thumbnail for Die Krag van Gee - 5 Wette vir sukses uit Die Weg-Gewer [Episode 12]

December 17, 2025

Die Krag van Gee - 5 Wette vir sukses uit Die Weg-Gewer [Episode 12]

Dis amper Kersfees en ʼn tyd van gee.

Die boek Die Weg-Gewer leer ons dat gee die geheim tot ʼn suksesvolle lewe is.

Mia leer jou die vyf wette wat jy moet volg om stratosferiese sukses te behaal, en hoe jy dit prakties in jou eie lewe, in jou loopbaan en selfs in jou finansies kan toepas.

·       Kersfees is ʼn tyd van gee. Wat leer ons by die Weg-Gewer?

·       Die verhaal van Joe – die soektog na sukses.

·       1. Die wet van Waarde

·       2. Die wet van Vergoeding

·       3. Die wet van Invloed

·       4. Die wet van Geloofwaardigheid

·       5. Die wet van Ontvang

·       Hoe pas jy hierdie 5 wette prakties toe?

🎙️ Die 𝗚𝗘𝗟𝗗𝗚𝗘𝗛𝗘𝗜𝗠𝗘-𝗣𝗢𝗗𝗦𝗘𝗡𝗗𝗜𝗡𝗚 word een keer per maand – op ʼn Vrydag om 13:00 – op VOELGOED.CO.ZA, Spotify, Apple Podcasts en Youtube vrygestel.

🤩 MIA KRIEGLER is direkteur van Batebestuur by Kruger Internasionaal en #GeldGeheime word met trots geborg deur Kruger Internasionaal, jou reisgenoot op die pad na finansiële vryheid – https://krugerinternasionaal.co.za

Kontak Mia gerus by mia@krugerinternasionaal.co.za sodat sy jou kan help om jou beleggingsdoelwitte te bereik.

Episode thumbnail for 7 Eeue-oue GeldGeheime wat jou vandag ryk kan maak [Episode 11]

November 18, 2025

7 Eeue-oue GeldGeheime wat jou vandag ryk kan maak [Episode 11]

“Die Rykste Man in Babilon”, deur George S Clason, met finansiële teksnotas deur my pa, Hein Kruger, het net oor ʼn 100 bladsye, maar het reeds miljoene mense se denke oor geld, skuld en beleggings verander.

Uit Die Rykste Man in Babilon leer ek jou die sewe eeue oue geldwette en beginsels om suksesvol ryk te word, solank jy dit deurlopend met selfdissipline toe pas.

• ʼn Inleiding tot een van die belangrikste finansiële boeke nóg

• 1. Begin om jou beursie vet te maak

• 2. Beheer jou uitgawes

• 3. Laat jou geld vir jou werk

• 4. Beskerm jou skat teen verlies

• 5. Maak jou huis ’n winsgewende belegging

• 6. Verseker jou toekomstige inkomste

• 7. Vermeerder jou vermoë om te verdien

🤩 MIA KRIEGLER is direkteur van Batebestuur by Kruger Internasionaal en #GeldGeheime word met trots geborg deur Kruger Internasionaal, jou reisgenoot op die pad na finansiële vryheid – https://krugerinternasionaal.co.za

Kontak Mia gerus by mia@krugerinternasionaal.co.za sodat sy jou kan help om jou beleggingsdoelwitte te bereik.

Episode thumbnail for Belastingvriendelike Beleggings – Geheime van Belastingvrye Spaarrekenings (wat banke nie vir jou vertel nie) [Episode 10]

October 10, 2025

Belastingvriendelike Beleggings – Geheime van Belastingvrye Spaarrekenings (wat banke nie vir jou vertel nie) [Episode 10]

Het jy ʼn belastingvrye spaarrekening? Hierdie belastingvriendelike beleggingstrukture verseker dat jouopbrengs belastingvry kan groei én jou onttrekkings daaruit word nie belas nie.

Belastingvrye spaarrekeninge is beskikbaar vir alleSuid-Afrikaners, selfs kinders. Kom leer hoe belastingvrye spaarrekenings werk en jy dit in jou portefeulje kan benut vir langtermyn groei en minder belasting.

·       Hoe werk belastingvrye spaarrekeninge?

·       Hoe verskil belastingvrye spaarrekeninge van uittreeannuïteite en aftreefondse?

·       Hoe kan jy ʼn belastingvrye spaarrekening vir jou kind benut?

·       Hoe die banke wil hê jy belastingvrye spaarrekeninge moet gebruik, maar wat hulle nie vir jou sê nie.

Die GELDGEHEIME-PODSENDING word twéékeer per maand – op ʼn Vrydag om 13:00 – op VOELGOED.CO.ZA, Spotify, Apple Podcasts en Youtube vrygestel.

MIA KRIEGLER is direkteur van Batebestuur by Kruger Internasionaal en #𝗚𝗲𝗹𝗱𝗚𝗲𝗵𝗲𝗶𝗺𝗲 word met trots geborg deur Kruger Internasionaal, jou reisgenoot op die pad nafinansiële vryheid – https://krugerinternasionaal.co.za

Kontak Mia gerus by mia@krugerinternasionaal.co.za sodat sy jou kan help om jou beleggingsdoelwitte te bereik.

12 total episodes available

Deep-dive analytics for GeldGeheime

Frequently asked questions

Have a different question and can't find the answer you're looking for? Reach out to our support team by sending us an email and we'll get back to you as soon as we can.

What is GeldGeheime?

Met hierdie podsending gaan Mia Kriegler, direkteur by Kruger Internasionaal, die geheime van hoe om met geld te werk vir vroue oopsluit. Alle kennis en tydlose beginsels bly 'n geheim totdat iemand dit vir jou geleer het.

How often does this podcast release new episodes?

This podcast updates daily.

Where can I listen to this podcast?

This podcast is available on 4 platforms including Apple Podcasts, Spotify, and more. You can also use the RSS feed directly.

Does this podcast accept guests?

No, this podcast does not typically feature guests.

Legal Disclaimer

Pod Engine is not affiliated with, endorsed by, or officially connected with any of the podcasts displayed on this platform. We operate independently as a podcast discovery and analytics service.

All podcast artwork, thumbnails, and content displayed on this page are the property of their respective owners and are protected by applicable copyright laws. This includes, but is not limited to, podcast cover art, episode artwork, show descriptions, episode titles, transcripts, audio snippets, and any other content originating from the podcast creators or their licensors.

We display this content under fair use principles and/or implied license for the purpose of podcast discovery, information, and commentary. We make no claim of ownership over any podcast content, artwork, or related materials shown on this platform. All trademarks, service marks, and trade names are the property of their respective owners.

While we strive to ensure all content usage is properly authorized, if you are a rights holder and believe your content is being used inappropriately or without proper authorization, please contact us immediately at hey@podengine.ai for prompt review and appropriate action, which may include content removal or proper attribution.

By accessing and using this platform, you acknowledge and agree to respect all applicable copyright laws and intellectual property rights of content owners. Any unauthorized reproduction, distribution, or commercial use of the content displayed on this platform is strictly prohibited.