Podcast thumbnail for Grenslose geselsies met Marisa

Grenslose geselsies met Marisa

Claim This Podcast

by SB Trust

14 episodes
Updated Daily
Accepts GuestsHas SponsorsLocation 🇿🇦

Podcast Overview

Grenslose Geselsies is ’n podsending van MyHartland, die virtuele kultuurtuiste van die Afrikaner in die buiteland. In dié podsending gesels ons oor emigrasie en alles wat daarmee gepaard gaan. Ons praat ook oor taal, kultuur, familie, werk en geloof - soms met ’n lag en ander kere met ’n traan. Moet dit nie misloop nie!

Language

🇦🇫

Publishing Since

11/4/2025

1 verified contact email on file for Grenslose geselsies met Marisa

Pitch yourself as a guest, propose sponsorships, or reach out directly to the host.

Recent Episodes

Episode thumbnail for Vergete stories, vergete volk

May 7, 2026

Vergete stories, vergete volk

Vandag se storie is môre se geskiedenis. Ons praat van die Groot Trek as iets wat in die 1800’s gebeur het, maar besef ons werklik dat daar tans ʼn nuwe Groot Trek in die Afrikaner se storie plaasvind? Dalk nie met ossewaens oor die Vrystaatse vlaktes nie, maar met vliegtuie oor die oseane na ander wêreldlande. In vandag se episode gesels ons met dr. Danie Langner oor vandag se verlore erfenis wat nie opgeteken word nie. Ons mag nie toelaat dat ons geskiedenis verlore gaan nie, want ‘n volk se toekoms lê nie net in waar hy woon nie, maar in waarvoor hy onthou word. Deel jou storie met ons by navrae@myhartland.co.za of petra@kultuurtuiste.org.za

Episode thumbnail for Moedertaal-geankerde kinders in ’n nuwe omgewing

April 17, 2026

Moedertaal-geankerde kinders in ’n nuwe omgewing

Wanneer ’n gesin emigreer, pak hy nie net sy tasse nie, hy pak ook sy taal en sy identiteit. Maar wat gebeur wanneer daardie TAAL stadig stil raak in die nuwe land? Wanneer ’n kind begin speel en droom in ’n ander taal as dié waarin sy ouma hom lief het?

Episode thumbnail for Afrikaners wat emigreer sê gereeld dat hulle in hul nuwe lande gekonfronteer word

February 23, 2026

Afrikaners wat emigreer sê gereeld dat hulle in hul nuwe lande gekonfronteer word

Hoewel ouers in hul nuwe werkplekke hierdeur uitgedaag word, is dit juis ons kinders wat die meeste interne konflik hieroor ervaar. In hierdie episode van Grenslose Geselsies klop ons aan by dr. Wikus Buys met ʼn paar moeilike vrae oor geloofsbehoud, waardes en ons identiteit as Christene in ʼn nuwe wêreld.

14 total episodes available

Deep-dive analytics for Grenslose geselsies met Marisa

Frequently asked questions

Have a different question and can't find the answer you're looking for? Reach out to our support team by sending us an email and we'll get back to you as soon as we can.

What is Grenslose geselsies met Marisa?

Grenslose Geselsies is ’n podsending van MyHartland, die virtuele kultuurtuiste van die Afrikaner in die buiteland. In dié podsending gesels ons oor emigrasie en alles wat daarmee gepaard gaan. Ons praat ook oor taal, kultuur, familie, werk en geloof - soms met ’n lag en ander kere met ’n traan. Moet dit nie misloop nie!

How often does this podcast release new episodes?

This podcast updates daily.

Where can I listen to this podcast?

This podcast is available on 4 platforms including Apple Podcasts, Spotify, and more. You can also use the RSS feed directly.

Does this podcast accept guests?

Yes, this podcast regularly features guests.

Legal Disclaimer

Pod Engine is not affiliated with, endorsed by, or officially connected with any of the podcasts displayed on this platform. We operate independently as a podcast discovery and analytics service.

All podcast artwork, thumbnails, and content displayed on this page are the property of their respective owners and are protected by applicable copyright laws. This includes, but is not limited to, podcast cover art, episode artwork, show descriptions, episode titles, transcripts, audio snippets, and any other content originating from the podcast creators or their licensors.

We display this content under fair use principles and/or implied license for the purpose of podcast discovery, information, and commentary. We make no claim of ownership over any podcast content, artwork, or related materials shown on this platform. All trademarks, service marks, and trade names are the property of their respective owners.

While we strive to ensure all content usage is properly authorized, if you are a rights holder and believe your content is being used inappropriately or without proper authorization, please contact us immediately at hey@podengine.ai for prompt review and appropriate action, which may include content removal or proper attribution.

By accessing and using this platform, you acknowledge and agree to respect all applicable copyright laws and intellectual property rights of content owners. Any unauthorized reproduction, distribution, or commercial use of the content displayed on this platform is strictly prohibited.