Die kerk as 'n noodsaaklike diens - Henrico & Anja
In Episode 6 kyk ons na die kerk as 'n noodsaaklike diens saam met Henrico & Anja.
Onthou as jy graag wil hê ons moet oor 'n sekere onderwerp gesels, stuur ons 'n Whatsapp by 0645054455 of stuur ons 'n epos na jaco@dierewolusie.co.za (mailto:jaco@dierewolusie.co.za)
29 May 2020
Impak van musiek - Henrico & Anja
Ons is al by Episode 5 en vandag kyk gesels ons oor die "Impak van musiek" op 'n mense se lewe. Henrico & Anja het weer by ons kom kuier om bietjie meer te vertel van hulle ervaring van musiek deur die lewe.
Onthou as jy graag wil hê ons moet oor 'n sekere onderwerp gesels, stuur ons 'n Whatsapp by 0645054455 of stuur ons 'n epos na jaco@dierewolusie.co.za (mailto:jaco@dierewolusie.co.za)
21 May 2020
Verskillende manier van AANBIDDING - Henrico & Anja Fourie
Ons kyk in Episode 4 na die verskillende maniere van AANBIDDING. Henrico & Anja gesels saam met Jaco oor AANBIDDING. Hul kyk na die verskillende tipe van AANBIDDING.
Stuur ons 'n epos na jaco@dierewolusie.co.za of comment hier onder met enige voorstelle, ons luister graag.
15 May 2020
Hoe om in AANBIDDING te GROEI! - Henrico & Anja Fourie
Ons skop die week se Episode af waar Henrico met ons gesels oor die challenges wat hy ervaar het in aanbidding. Ons beweeg ook na hoe om in aanbidding te groei en ook die voordele wat dit vir ons in hou.
Stuur ons 'n epos na jaco@vaccent.co.za (mailto:jaco@vaccent.co.za) of comment hier onder met enige voorstelle, ons luister graag.
8 May 2020
Challenges in AANBIDDING? - Henrico & Anja Fourie
Ons gaste vandag is Henrico & Anja. Vandag skop ons aanbidding af en ons wil graag hoor by Henrico & Anja hoe en waar het hul in aanbidding getree.
1 May 2020
Wat is GROEI?
Ons is opgewonde om hierdie nuwe deel van Die Rewolusie af te skop naamlik GROEI.
Ons gaan saam gaste kuier om te kyk hoe, waar en hoekom ons in alle aspekte van ons lewe moet GROEI en hoe ons dit kan reg kry.
As jy graag wil hê ons moet 'n onderwerp bespreek kan jy gerus ons 'n Whatsapp stuur na 0645054455 of 'n epos na jaco@dierewolusie.co.za
Contact Groei
Guest appearances
Books guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of Groei?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine