Send us Fan Mail Ons gesels met Jacques en Wedrich, die dinamiese pa en seun span van Vokkies biltong, en hulle vertel ons hoe 'n grapperige stokperdjie ontaard het in een van die grootste biltongbesighede in die land.
10 Sept 2026
Hier's die Ding oor Die Belly Restaurant Groep
Send us Fan Mail Ons gesels met Neil en Anuschka oor hul restaurant groep en betree bietjie 'n nuwe veld vir Hier's die Ding. Hulle vertel ons van sjefskool, resataurant bestuur en leer ons ook 'n paar interessante goedjies wat kosmaak betref.
27 Jul 2026
Hier's Die Ding oor Hunter Kennedy
Send us Fan Mail Ons gesels met Hunter oor sy rol in die vele bands waarin hy al betrokke was met 'n spesifieke fokus op Aking, Die Heuwels Fantasties en natuurlik Fokofpolisiekar. Ons vra hom ook uit oor sy skryfproses en kry sy insae oor die huidige toestand van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.
15 Jan 2025
Hier's Die Ding oor Basson Laubscher
Basson Laubscher shares his life story as a freelance musician, highlighting the differences between the South African and international music scenes and offering insights into the ups and downs of a creative career.
8 Oct 2024
Hier's Die Ding oor Jo-Ané du Plessis (née Van Dyk)
Send us a textOns gesels met Jo-Ané oor al die uitdagings wat atlete het in Suid-Afrika, hoe dit voel om haarself te meet teen die beste in die wêreld en dan natuurlik ook daai silwer medalje.
28 Jul 2024
Hier's Die Ding oor Zinkplaat se comeback
Send us a Text Message. (https://www.buzzsprout.com/twilio/text_messages/2167176/open_sms)
Ons gesels met Bertie en Beer oor alle aspekte van Zinkplaat se eerste show vir byna 'n dekade.
12 Jul 2024
Hier's Die Ding oor Deon Meyer
Ons gesels met Deon oor die lang pad wat hy gestap het voordat hy 'n voltydse skrywe geraak het, die interessante plekke waar hy sukses bevind het en dan ook die fynere aspekte van sy skryfproses.
23 Jun 2024
Hier's Die Ding oor Darren "Whackhead" Simpson
Darren shares the incredible journey of how he rose to the top of the radio industry with nothing but a motorbike, a can-do attitude and his trademark sense of humour.
18 Feb 2024
Hier's Die Ding oor Francois van Coke
Ons gesels met Francois oor musiek, sy groot verskeidenheid projekte en dan natuurlik ook Fokofpolisiekar.
17 Dec 2023
Hier's Die Ding oor Roal Boezaart
Ons gesels met Roal oor Freedom of Movement, entrepreneurskap en Suid-Afrika.
26 Nov 2023
Hier's Die Ding oor Laudo Liebenberg
Ons gesels met Laudo oor sy loopbaan, musiek en dan natuurlik, Aking.
15 Aug 2023
Hier's Die Ding oor Dale Steyn
We chat to Dale about how he became a Protea, being part of one of the greatest sides of all time and all things Cricket.
16 Jul 2023
Hier's Die Ding oor Beer Adriaanse
Ons gesels met Beer oor musiek, die kunste en dan natuurlik Zinkplaat.
9 Jul 2023
Hier's Die Ding oor Brendon Fourie
Ons gesels met Brennas oor sy werk by Stellenbosch FC, die PSL en die toekoms van Suid-Afrikaanse sokker.
2 Jul 2023
Hier's Die Ding oor Carli van Wyk
Ons gesels met Carli oor wat dit beteken om 'n loopbaan te hê in politiek, die uitdagings wat daarmee gepaard gaan sowel as die toekoms van ons land.
22 Jun 2023
Hier's Die Ding oor Neethling Fouché: Deel 2
Ons gesels met Neethling oor alles rugby en ander interessante dinge wat daarmee gepaard gaan.
18 Jun 2023
Hier's Die Ding oor Neethling Fouché: Deel 1
Ons gesels met Neethling oor alles rugby en ander interessante dinge wat daarmee gepaard gaan.
4 Jun 2023
Hier's Die Ding oor Ané van Zyl
Ons gesels met Ané oor die media en hoe dit is om 'n joernalis te wees in vandag se tye.
21 May 2023
Hier's Die Ding oor Willim Welsyn
Ons gesels met Willim oor musiek, joernalistiek, podcasting en die lewe.
Reach and audience
Public platform figures. Ratings count people who left a rating, not total listeners.
Spotify
4.5 / 5
10 ratings
Podcast Authority Score: 39 / 100
A composite of feed quality, social presence, YouTube performance and engagement. Read the methodology.
Quality
50
Social presence
0
YouTube
0
Engagement
71
Contact Hier's die Ding
Guest appearances
Books guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of Hier's die Ding?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine