God beloon - God beloon ons as ons Hom een op een ontmoet
Kom luister hoekom dit baie belangrik is om alleen met God te ontmoet en hoe om so 'n plek van ontmoeting op te stel. God beloon ons met onskatbare vreugde as ons met Hom 'koffie'
13 Sept 2021
God Beloon - God beloon ons in die tydelike(aardse) en die ewige
Uit Markus 10 v 28 tot 30 Sien ons hoe God sy kinders hier op aarde maar ook in ewigheid op 4 maniere beloon
5 Sept 2021
Wapenrusting VII Doen dit alles biddend
Die Wapenrusting kan maklik net 'n teoretiese les wees in die lewe en gedrag van die Christen kind. Kom luister hoe ons al die perels mooi saamsnoer
29 Aug 2021
Wapenrusting Swaard vd Gees
Effesiers 6v17 (Deel 3) Woord van God as swaard vd Gees. Saam met Ps 5v4. Lees elke dag God se woord, as jy dit ken, kan jy dit toepas. Neem beloftes uit die Woord en bid dit terug na God
22 Aug 2021
Die Woord van God as swaard
Gebruik die Woord van God as Swaard en gebruik dit elke dag
15 Aug 2021
Wapenrusting van God V Helm van verlossing
Waarom moet ons ons gedagtes en verstand beskerm met die helm van verlossing?
8 Aug 2021
Wapenrusting IV Skild van Geloof
Beskerm jouself met die skild van 'n Spartaan
1 Aug 2021
Wapenrusting III Evangelie van vrede
Trek jou stapskoene aan en kom luister hoe Ps Wynand Winnaar die evangelie van die waarheid aan ons voete bind en ons die wereld instuur
25 Jul 2021
Wapenrusting II Borsharnas van Geregtigheid
Ps Wynand verduidelik hoe dit werk om geregverdig voor God te staan en wat dit presies in ons lewens beteken
18 Jul 2021
Wapenrusting van God I Gordel van Waarheid
Ontdek saam met Ps Wynand die waarheid wat deur die gordel verteenwoordig word
11 Jul 2021
Laat ons.... verder gaan
In die laaste episode van die reeks leer ons dat ons nie moet stop by die eerste 12 Laat ons oproepe nie maar dat dit die wegspring punt is om verder te gaan
4 Jul 2021
Laat ons... Lof bring en aanbid
Luister gerus na wanner een van ons Musiekleiers - Gerhard Mostert die volgende episode bring uit die Laat ons reeks nl Laat ons lof bring en Aanbid
27 Jun 2021
Laat ons...smaad dra
Die 12de episode in die Laat ons reeks uit Hebreers
20 Jun 2021
Dankbaarheid
Eugene Potgieter deel met ons getuienis uit sy lewe van hoe dankbaarheid jou lewe kan verander, en hoe mens dankbaar moet wees ten spyte van.
13 Jun 2021
Laat ons reeks uit Hebreers
Laat ons ons laste afle
6 Jun 2021
Laat ons.... nie die dienste afskeep nie
Hebreers
Contact Hoedspruit Gemeente
Guest appearances
Does not typically book guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of Hoedspruit Gemeente?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine