Ons gesels met Huisgenoot Mej. Tiener 2024 se wenner, Carli Oosthuizen.
12 Apr 2024
Episode 6: Mej. Tiener
Jy kan nou stem vir die volgende Huisgenoot Mej. Tiener, maar wie is die top 10? Ons gesels met Charlea Sieberhagen-Grey oor hoe die kompetisie werk, wie die finaliste is en hoe jy ook kan wen net deur te stem.
8 Dec 2023
Episode 5: Smaakmaker-toekennings
Ons gesels met Kayla Alexander oor TikTok in Suid-Afrika en Netwerk24 en Huisgenoot se nuwe Smaakmakers-toekennings.
27 Oct 2023
Episode 4: Afrigter Matthew Proudfoot
Ons gesels met Matthew Proudfoot, voormalige hulp-afrigter van die Springbok-span wat in 2019 die troefee huis toe gebring het.
10 Oct 2023
Episode 3: Radio Raps se Rikus de Beer
Ons gesels met Rikus de Beer van Toks & Tjops en Radio Raps oor die Wêreldbeker, asook sy voorspellings vir die naweek.
6 Oct 2023
Episode 2: Rugby en kleurblindheid
Die Springbokke se groenblou weg-trui was die teiken van verskeie aanlyn grappies die afgelope paar weke. Ons sien egter die Springbokke ál meer in dié trui speel as gewoonlik ná nuwe regulasies ingebring is om die spel meer toeganklik te maak vir mense met kleurblindheid. In hierdie week se episode van Huisgenoot se Kom ons praat rugby-podcast gesels ons met Philip Schalekamp, 'n Bok-ondersteuner en opnemer van Langebaan. Philip is ook kleurblind en ons praat oor hoe die nuwe truie dit beïnvloed.
21 Sept 2023
Episode 1: Die ware "Bomb Squad" - die vroue agter die Bokke
Ons gesels met Roxanne Mooneys oor die vroue, verloofdes en meisies van die spelers wat tans ons land by die Rugby Wêreldbeker verteenwoordig.
Contact Huisgenoot: Kom ons praat
Guest appearances
Books guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of Huisgenoot: Kom ons praat?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine