Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.
Bitterheid kruip stadig in 'n mens se hart in en verdraai jou hele perspektief. Dit dwing jou om boek te hou van wat jou pla, totdat jy heeltemal blind raak vir die seëninge en wonderwerke wat God daagliks rondom jou doen. Hoe keer ons dat bitterheid ons van God se teenwoordigheid isoleer, en hoe vind ons weer die vryheid van vergifnis?
Boodskap deur Johan Bruwer
𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed
𝗕𝗹𝘆 𝗜𝗻𝗴𝗲𝗹𝗶𝗴: https://linktr.ee/InvloedKerk_?lt_utm_source=lt_admin_share_link#557122008
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure
_____
#InvloedKerk #Bitterheid #SakeVanDieHart #Vergifnis #Geloof
26 Oct 2026
Dade I Sake van die Hart
'n Goeie boom dra goeie vrugte. Jy kan nie met jou aksies verdien om gered te word nie. Met dit gese, is jou aksies ook 'n duidelike spieël van wat in jou hart aangaan. As ons weet dat ons optrede ons nie red nie, wat beteken my aksies dan eintlik? Wat sê die bybel van my aksies?
𝙆𝙮𝙠 𝙫𝙤𝙡𝙡𝙚 𝙥𝙧𝙚𝙚𝙠 𝙝𝙞𝙚𝙧: https://youtu.be/Dhtv7O3s3Ks
Boodskap deur Johan Bruwer
𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed
𝗕𝗹𝘆 𝗜𝗻𝗴𝗲𝗹𝗶𝗴: https://linktr.ee/InvloedKerk_?lt_utm_source=lt_admin_share_link#557122008
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure
_____
#InvloedKerk #Dade #DieSpieëlVanJouHart #GeloofInAksie #Genade
18 Oct 2026
Woorde I Sake van die Hart
Jesus het gesê die oë is die venster van jou siel. Daar is nog ‘n ingang na jou hart, want woorde is die deur van jou siel. Leer hoe die Bybel jou woorde behoort te beïnvloed.
𝙆𝙮𝙠 𝙫𝙤𝙡𝙡𝙚 𝙥𝙧𝙚𝙚𝙠 𝙝𝙞𝙚𝙧: https://youtu.be/r0wsTYTdijk
Boodskap deur Morné Steenekamp
𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed
𝗕𝗹𝘆 𝗜𝗻𝗴𝗲𝗹𝗶𝗴: https://linktr.ee/InvloedKerk_?lt_utm_source=lt_admin_share_link#557122008
𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure
_____
#InvloedKerk #SakeVanDieHart #Woorde #Geloof #JouHart
Reach and audience
Public platform figures. Ratings count people who left a rating, not total listeners.
Spotify
5.0 / 5
11 ratings
Contact Invloed Kerk | Preke
Guest appearances
Does not typically book guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of Invloed Kerk | Preke?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine