Ons gesels oor die segmente waaruit die wêreldgeskiedenis bestaan. Ons kyk ook na dispensasies of bedelings oor ‘n 6000 jaar tydperk en God se raadsplan vir die mensdom van die begin af.
10 Jul 2021
Vastgestelde Tye - Reeks 1 Episode 7
Omrede die Vader Sy Seun gestuur het om te sterf vir ons sonde, word die gelowiges gevrywaar van God se toekomstige toorn.
3 Jul 2021
Die Bedeling van die Koninkryk - Reeks 1 Episode 6
In vandag se episode gesels ons oor die 4de dispensasie naamlik die bedeling van die Koninkryk. Die duisend jaar vrederyk begin na die 7 jaar verdrukking. Die natuur word weer herstel en mense bereik weer hoë ouderdomme.
28 Jun 2021
Die Bedeling van Genade Reeks 1 - Episode 5
Reeks 1 - Episode 5 Die kerkbedeling is ook 2000 jaar lank vanaf Jesus se eerste koms tot Jesus se wederkoms. Die 7 gemeentes in Openbaring verwys na die die sewe kerktydperke van die kerk geskiedenis.
20 Jun 2021
Die Bedeling van die Wet - Reeks 1 Episode 4
Reeks 1 - Episode 4 Ons gesels oor die Bedeling van die Wet en hoe God Homself opnuut tot sy skepping verbind en sy versoeningsplan begin uitrol tydens hierdie bedeling. Afgesien van die wet, was daar ook feeste wat die Israeliete moes onderhou. Hierdie feeste is die volmaakte weerspieëling van God se verlossingsplan vir die nasies.
11 Jun 2021
Die Bedeling van die Skepping - Reeks 1 Episode 3
Reeks 1 en Episode 3 In die antieke wêreld was daar drie belangrike gebeurtenisse in die geskiedenis van die mens. Tweede Tempel Jodedom het verstaan dat daar drie gebeurtenisse was, wat aanleiding gegee het tot die toestand van ons gebroke wêreld.
4 Jun 2021
Dispensasie - Reeks 1 Episode 2
Reeks 1 en Episode 2 Ons gesels oor God se raadsplan vir mens en dat hierdie raadsplan ‘n tydlyn het. Ons weet dat hierdie tydlyn van God se raadsplan in segmente gedeel is. Ons noem hierdie segmente dispensasies.
Reeks 1 en Episode 1 Ons gesels oor konvergensie vanaf ‘n bybelse perspektief en die rol wat die onafhanklikheidsverklaring van Israel in Bybelprofisie speel. In ‘n onderste bo wêreld wat geassosieer word met onsekerheid, is daar ‘n toenemende bewuswording van Bybelprofesie onder gelowiges.
Contact Konvergensie
Guest appearances
Does not typically book guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of Konvergensie?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine