Arbeidsministerie sê self op Kosmos 94.1 oor nuwe aangewese werkgewers
Die arbeidsministerie gesels oor die afwaartse aanpassing deur die Namibiese arbeidsministerie. Aangewese werkgewers is vanaf 25 na tien aangepas. Dit wil sê dat as jy tien mense in diens het moet jy enige vakante posisies aan die arbeidsministerie rapporteer vir plasing op die geïntegreerde indiensneming inligtingstelsel. Dit is nou onwettig om ‘n pos te vul sonder dat die ministerie ingelig is oor die vakante pos en voor die ministerie ‘n kandidaat voorgestel het.
29 Mar 2022
Namib Mills gesels oor prysstygings
Pieter van Niekerk, kommersiële bestuurder by Namib Mills gesels met Yanna Smith oor koring, suiker en die skerp styging in pryse.
25 Mar 2021
Airtime City gesels oor hoe jy probleme moet hanteer met onvoltooide transaksies
Met meer as 200 masjiene landwyd en ongeveer 750 000 transaksies 'n maand, bly Airtime City jou nommer een keuse wanneer dit kom by lugtyd ensovoorts. Wanneer jy 'n probleem ervaar by 'n lugtydmasjien van Airtime City, kontak hulle dadelik by support@airtimecity.com
Contact Kosmos 94.1 In Gesprek
Guest appearances
Books guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of Kosmos 94.1 In Gesprek?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine