Luttig se Lens

Luttig se Lens

Daniël "DF" Luttig

Books guestsza

Unclaimed — is this your show?

6
Episodes
Weekly
Cadence
2025
First episode

About Luttig se Lens

Welkom by Luttig se Lens, ’n Afrikaanse podsending waar ons aktuele sake bespreek, saam reflekteer, en probeer sinmaak van die menslike toestand en ingesteldheid. My naam is Daniël Luttig, en ek is ’n Kliniese Sielkundige in die Noordelike voorstede van die Kaap. Elke episode gesels ek met ’n gas oor ’n kwessie wat vir my interessant is, wat alledaags in ons samelewing voorkom, maar wat ook daadwerklik ‘n impak op mense se lewens kan maak. Saam bespreek ons die onderwerp en probeer maniere vind om ons gedagtes te ontwikkel en te navigeer. **Vrywaring: Hierdie podsending is slegs vir inligtingsdoeleindes. Dit is nie mediese advies nie en geen dokter/kliënt-verhouding word gevorm nie. Die gebruik van die inligting is op eie risiko.

Publisher
Daniël "DF" Luttig
Category
leisure
Language
af
Explicit
No
First episode
12 Jul 2025
Latest episode
26 Feb 2026

Latest episodes

6 episodes in the feed.

  1. 26 Feb 2026

    Selfsorg: Wat bemoeilik dit?

  2. 22 Aug 2025

    Sartre se staar

  3. 11 Aug 2025

    Die stand van videospeletjies (deel 2)

  4. 28 Jul 2025

    Die stand van videospeletjies (deel 1)

  5. 14 Jul 2025

    Die romantisering van psigiese gesondheid

  6. 12 Jul 2025

    Hoekom het ek iets om te sê?

Contact Luttig se Lens

Guest appearances
Books guests

Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.

Host of Luttig se Lens?

Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.

Claim this podcast

Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.

Explore this show
Podcast research with Pod Engine

See plans