Podcast thumbnail for My Neus in jou Besigheid

My Neus in jou Besigheid

Claim This Podcast

by Afrikaans.Radio

5 episodes
Updated Daily
Accepts GuestsHas SponsorsLocation 🇿🇦

Podcast Overview

Oom Albert Einstein het gese: “Die wereld soos ons dit gemaak het is n prosess van ons denke. Dit kan nie verander word sonder n verandering in ons denke nie”. Met My Neus in Jou Besigheid neem Dr. Coléne Hind jou op ’n reis deur die denke en stories van entrepreneurs van alle vorms en groottes. Ontdek waardevolle insigte, unieke perspektiewe, en praktiese wenke om jou eie entrepreneuriese tog te inspireer. Druk jou neus in die wêreld van denkers!

Language

🇦🇫

Publishing Since

5/1/2023

1 verified contact email on file for My Neus in jou Besigheid

Pitch yourself as a guest, propose sponsorships, or reach out directly to the host.

Recent Episodes

Episode thumbnail for Robert Wilke

June 26, 2023

Robert Wilke

In my Neus in jou Besigheid gesels Colene met een van Travel with Flair (TWF) se stigterslede, Robert Wilke. As wêreldreisiger gesels hul oor familie, reis, die belangrikheid van ‘n gesonde besigheids kultuur en wat Suid-Afrika steeds “huis” maak vir die wêreldburger en boerseun van die Vrystaat en Pretoria.

Episode thumbnail for Rian van Heerden

June 12, 2023

Rian van Heerden

Colene gesels met Rian van Heerden oor sy skugter kinderjare tot een van die meeste bekendste gesigte op TV en stemme op Radio. Aan positiewe kompleksiteit het Rian geen te kort nie en sit daad aan elke idee en kry die beste uit elke persoon wat sy pad kruis. Rian skuif grense in die fisiese wêreld en ook in die denke van mense – you either love him or hate him!

Episode thumbnail for Izak du Plessis

May 29, 2023

Izak du Plessis

Colene gesels met Izak du Plessis oor sy lewensreis van regs student na dominee na sosatie sjef na toekennings bekroonde radio en TV uitsaaier. Aan kleurvolle ervarings het Izak geen tekort nie, en hy deel sy hoogte en laagtepunte met rou eerlikheid. Ons gesels ook oor die skryf van sy Boere verneuker stories, en sy “liberal turn” en hoe hy nou voel oor sy herkoms. Gooi vir jou ‘n lekker glas rooi, en kom reis saam deur die denke van die destydse “kroeg dominee”.

5 total episodes available

Deep-dive analytics for My Neus in jou Besigheid

Frequently asked questions

Have a different question and can't find the answer you're looking for? Reach out to our support team by sending us an email and we'll get back to you as soon as we can.

What is My Neus in jou Besigheid?

Oom Albert Einstein het gese: “Die wereld soos ons dit gemaak het is n prosess van ons denke. Dit kan nie verander word sonder n verandering in ons denke nie”.

Met My Neus in Jou Besigheid neem Dr. Coléne Hind jou op ’n reis deur die denke en stories van entrepreneurs van alle vorms en groottes. Ontdek waardevolle insigte, unieke perspektiewe, en praktiese wenke om jou eie entrepreneuriese tog te inspireer.

Druk jou neus in die wêreld van denkers!

How often does this podcast release new episodes?

This podcast updates daily.

Where can I listen to this podcast?

This podcast is available on 4 platforms including Apple Podcasts, Spotify, and more. You can also use the RSS feed directly.

Does this podcast accept guests?

Yes, this podcast regularly features guests.

Legal Disclaimer

Pod Engine is not affiliated with, endorsed by, or officially connected with any of the podcasts displayed on this platform. We operate independently as a podcast discovery and analytics service.

All podcast artwork, thumbnails, and content displayed on this page are the property of their respective owners and are protected by applicable copyright laws. This includes, but is not limited to, podcast cover art, episode artwork, show descriptions, episode titles, transcripts, audio snippets, and any other content originating from the podcast creators or their licensors.

We display this content under fair use principles and/or implied license for the purpose of podcast discovery, information, and commentary. We make no claim of ownership over any podcast content, artwork, or related materials shown on this platform. All trademarks, service marks, and trade names are the property of their respective owners.

While we strive to ensure all content usage is properly authorized, if you are a rights holder and believe your content is being used inappropriately or without proper authorization, please contact us immediately at hey@podengine.ai for prompt review and appropriate action, which may include content removal or proper attribution.

By accessing and using this platform, you acknowledge and agree to respect all applicable copyright laws and intellectual property rights of content owners. Any unauthorized reproduction, distribution, or commercial use of the content displayed on this platform is strictly prohibited.