Podcast thumbnail for Onder die Son

Onder die Son

Claim This Podcast

by Deon Holtzhausen

12 episodes
Updated Daily
Accepts GuestsHas SponsorsLocation 🇿🇦

Podcast Overview

Hier kuier ons in Afrikaans. Ons praat oor alles onder die son ... wel amper alles. Ons gesels oor amper enigiets ... van depressie, gesondheid, huwelike, verhoudings, tiener-wees en allerhande dinge wat in die lewe gebeur. Want die lewe gebeur ... en hoe kom ek daardeur. Dit beteken dat ons dalk oor onderwerpe gesels waarmee jy nie saamstem nie of wat jou dalk gaan ontstel. As dit dit onder die son is ... praat ons daaroor. Kontak my as jy aan 'n onderwerp kan dink wat jy graag hier wil hoor. deonholt @ gmail.com (verwyder die spasies voor en na @)

Language

🇦🇫

Publishing Since

12/16/2022

Reach the team behind Onder die Son

Verified contact details for this show aren't on file yet — sign up to get notified when they land.

Recent Episodes

Episode thumbnail for episode #11 - Ek is 'n rehabiliterende alkoholis

April 5, 2023

episode #11 - Ek is 'n rehabiliterende alkoholis

April is bewusmakingsmaand van alkohol Dit is nie nuus dat die misbruik van alkohol 'n groot probleem vir die openbare gesondheid is nie. In werklikheid is dit die derde grootste oorsaak van voorkombare dood in die Verenigde State. Volgens die Nasionale Raad vir alkoholisme en dwelmafhanklikheid sterf daar jaarliks ​​95,000 15 mense in die Verenigde State weens die gevolge van alkohol. NIAAA (Nasionale Instituut vir alkoholmisbruik en verslawing) beskryf alkoholmisbruik as 'n verswakte ...

Episode thumbnail for Episode #10 - Hoe verstaan ek die wil van God en gebeur slegte goed met goeie mense!

March 15, 2023

Episode #10 - Hoe verstaan ek die wil van God en gebeur slegte goed met goeie mense!

Vandag gesels ek, Deon Holtzhausen, met Ds braam Klopper van die NG Gemeente Kempton Park-Oos oor God se wil. Waarom gebeur daar slegte goed met goeie mense en mens wil amper uitroep (net) goeie goed met slegte mense. Hoe moet ek God se wil verstaan? Braam verduidelik 'n perspektief wat vir ons 'n effense lig werp om God se wil te verstaan. Hy verduidelik dit aan die hand van 6 sirkels wat oormekaar lê. Jy kan vir Braam kontak by: www.braamklopper.co.za of telefonies by Sel: +27 (0)82 574 3...

Episode thumbnail for Episode #9 - God het nie robotte gemaak nie

March 1, 2023

Episode #9 - God het nie robotte gemaak nie

In hierdie week se episode gesels ek weer met Ds Braam Hanekom. Ons gesels oor of en hoe mens 'n liefdevolle God met die verskriklikste rampe kan versoen. As God dan almagtig, alwetend en alomteenwoordig is, waarom stop hy nie rampe nie!? Hoe kan mense sê "God is goed" nadat 'n baba die aardbewing in Turkye oorleef maar meer as 44 000 mense is in dieselfde aardbewing dood nie. Braam gee vir ons 'n blik op 'N perspektief. Is daar 'n finale antwoord hierop of nie. Luister gerus na die hele ges...

12 total episodes available

Deep-dive analytics for Onder die Son

Frequently asked questions

Have a different question and can't find the answer you're looking for? Reach out to our support team by sending us an email and we'll get back to you as soon as we can.

What is Onder die Son?

Hier kuier ons in Afrikaans. Ons praat oor alles onder die son ... wel amper alles. Ons gesels oor amper enigiets ... van depressie, gesondheid, huwelike, verhoudings, tiener-wees en allerhande dinge wat in die lewe gebeur. Want die lewe gebeur ... en hoe kom ek daardeur. Dit beteken dat ons dalk oor onderwerpe gesels waarmee jy nie saamstem nie of wat jou dalk gaan ontstel. As dit dit onder die son is ... praat ons daaroor. Kontak my as jy aan 'n onderwerp kan dink wat jy graag hier wil hoor. deonholt @ gmail.com (verwyder die spasies voor en na @)

How often does this podcast release new episodes?

This podcast updates daily.

Where can I listen to this podcast?

This podcast is available on 4 platforms including Apple Podcasts, Spotify, and more. You can also use the RSS feed directly.

Does this podcast accept guests?

Yes, this podcast regularly features guests.

Legal Disclaimer

Pod Engine is not affiliated with, endorsed by, or officially connected with any of the podcasts displayed on this platform. We operate independently as a podcast discovery and analytics service.

All podcast artwork, thumbnails, and content displayed on this page are the property of their respective owners and are protected by applicable copyright laws. This includes, but is not limited to, podcast cover art, episode artwork, show descriptions, episode titles, transcripts, audio snippets, and any other content originating from the podcast creators or their licensors.

We display this content under fair use principles and/or implied license for the purpose of podcast discovery, information, and commentary. We make no claim of ownership over any podcast content, artwork, or related materials shown on this platform. All trademarks, service marks, and trade names are the property of their respective owners.

While we strive to ensure all content usage is properly authorized, if you are a rights holder and believe your content is being used inappropriately or without proper authorization, please contact us immediately at hey@podengine.ai for prompt review and appropriate action, which may include content removal or proper attribution.

By accessing and using this platform, you acknowledge and agree to respect all applicable copyright laws and intellectual property rights of content owners. Any unauthorized reproduction, distribution, or commercial use of the content displayed on this platform is strictly prohibited.