Bekommerd oor jou kind se taal? Of sommer net lus om ’n baie aangename gewoonte saam met jou kind te vorm? Kom hoor wat is al die ongelooflike voordele van voorlees en dat dit ’n ongeëwenaarde manier is om jou kind se verbeelding en kreatiwiteit vlerke te gee. Ons gesels oor WAT om te lees, en wat lewende boeke nou eintlik is. Ons gesels ook oor HOE om voor te lees en wat terugvertel en onderdompelingslees is. 20% Afslag op alle oolfant-produkte tot 31 Augustus 2024! ...
28 Jun 2024
'n Hegte gesin deel STORIES!
’n Hegte gesin deel stories! Akademie is maar een klein deeltjie van die lewe. Dis die ander deel wat jou kinders gaan onthou lank nadat hulle klaar is met skool, die dinge wat julle gesin saam gedoen het en onbreekbare bande tussen julle laat ontstaan het. Kom luister hoe jy jou kind se nuuskierigheid oor waar hy én jy vandaan kom kan gebruik om hom stewig in sy geskiedenis te anker, en om hom met selfvertroue die toekoms te kan laat ingaan. En al wat jy eintlik hoef te doen,...
13 Dec 2023
Laat hulle SPEEL!
Is jou senuwees klaar, want dit lyk of jou kind aldag en heeldag net speel? En nog erger, sê nou net iemand sien hom speel in “skooltyd”? Maar tog kan jy jou so bekommer as jou nie kan of wil speel nie... Kom luister hier hoekom jou instink reg is – hoekom ‘n spelende kind ‘n gesonde kind is, hoekom speel eintlik amper so belangrik as asemhaal vir jou kind is (en vir jouself ook...ja, jy moet self ook genoeg speel), wat speel nou eintlik is en hoe jy jou kind kan aanmoedig om meer...
Reach and audience
Public platform figures. Ratings count people who left a rating, not total listeners.
Apple Podcasts (US)
5.0 / 5
1 ratings
Spotify
4.3 / 5
7 ratings
Contact Oolfant se potgooi
Guest appearances
Books guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of Oolfant se potgooi?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine