Ek het, so 5 jaar terug, besluit om bietjie met Dr Cason te gaan praat oor die lewe se dinge en kak wat my pla. Ek is baie bly ek het. Ek was jare laas by haar en het besluit om by haar in te check vir ‘n chat oor geestesgesondheid oor die algemeen.
Hierdie was lekker!
As jy kinders het. Luister hier!
As jy haar wil gaan sien of meer inligting soek, stuur ‘n whatssap of kontak haar kantoor (Peet) op 084 015-1476 of 012 342 2565
Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm (http://www.mediafarm.co.za/).
Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
Besoek www.mediafarm.co.za (http://www.mediafarm.co.za/) nou.
Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.
Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm (https://bit.ly/3MpqA2f)
17 May 2023
Dricus & Cameron
Dricus du Plessis en Cameron Saaiman het kom kuier na hulle onlangse oorwinnings in die UFC, Ons chat oor fights, gesondheid, pies, party en klomp ander dinge! Dankie manne!
Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm (http://www.mediafarm.co.za/).
Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
Besoek www.mediafarm.co.za (http://www.mediafarm.co.za/) nou.
Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.
Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm (https://bit.ly/3MpqA2f)
17 May 2023
Meneer Dup
Meneer Dup het 30 jaar terug vir my skool gegee in Graad 2, ek het hom 30 jaar daarna weer raak geloop in Amsterdam, van alle plekke. Na paar biere en geselsies, het ek hom genooi om vir my te kom kuier en om meer te vertel waarmee hy nou daar besig is. Meneer Du Plessis is die hoof van die International School Leiden en die passie wat hy het vir die onderwys en sy leerlinge is merkwaardig. 'n Gebore onderwyser! Dankie vir die kuier en great chat meneer Dup!
Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm (http://www.mediafarm.co.za/).
Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
Besoek www.mediafarm.co.za (http://www.mediafarm.co.za/) nou.
Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.
Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm (https://bit.ly/3MpqA2f)
Reach and audience
Public platform figures. Ratings count people who left a rating, not total listeners.
Apple Podcasts (US)
5.0 / 5
4 ratings
Spotify
5.0 / 5
34 ratings
Contact Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Guest appearances
Books guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine