Première (premierefees.co.za) (https://www.premierefees.co.za/)
26 Jul 2021
Chos' Chos' AND Grope-vir-jou en Juliet
Premierefees.co.za
17 Jul 2021
Episode 8: Pupa
www.premierefees.co.za
5 Jul 2021
EPISODE SEWE: KUS
Christian Schoeman gesels oor sy Premiere produksie "Kus".
EN Marthinus Basson deel insig en raad waarvoor ons eintlik moes betaal het. Geniet!
18 Jun 2021
SEMELS
In hierdie week se episode gesels ons met Cornelia Faasen, die hoof uitvoerende beampte van NATi ('n Gesprek met soveel hoop en wysheid! Dankie Cornelia). Die Premiere produksie, Semels, word ook hierdie week onder die vergrootglas geplaas.
4 Jun 2021
CARLA SMITH
Ons gesels met 'n WENNER van die Premiere fees, Carla Smith!
Besoek die webtuiste vir meer inligting oor hierdie jaar se fees:
www.premierefees.co.za (https://www.premierefees.co.za/)
25 May 2021
EPISODE FOUR: The Pelican.
In this week's episode:
Mikayla Brown talks about her Premiere production, The Pelican (She has written more than five drafts thus far ... )
Marthinus Bassos gives some hard-hitting advice!
17 May 2021
EPISODE DRIE: Gelyk.
Is teater 'n deur of 'n spieël? Een van die vrae aan Marthinus Basson hierdie week. Ons gesels ook met Nisa Smit oor haar feesproduksie "Gelyk".
10 May 2021
EPISODE TWEE: An Enchanted History of Jeanne Baret.
In hierdie week se episode gesels ons met Ané Koegelenberg en Klara Van Rooyen oor hul Premiere Produksie.
Ons sit ook ons gesprek voort met Marthinus Basson oor die oudisie proses, mislukkings en die belangrikheid van 'n regisseur.
2 May 2021
EPISODE ONE/EEN: HEY!
In the first episode of the Premiere Podcast, we introduce you to the festival participants, speak to the festival organizers and learn from Marthinus Basson, the official festival mentor.
In die heel eerste aflewering van die Premiere Podcast gesels ons met die deelnemers, die fees organiseerders en ons gaan klop aan die deur van Marthinus Basson, die amptelike fees mentor.
Contact Première Podcast
Guest appearances
Books guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of Première Podcast?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine