In hierdie episodes deel ek met u die luisteraar in kort belangrike dele uit God se woord, wat ek glo nodig is vir elke gelowige in hierdie tyd wat ons, ons in bevind.
In hierdie episode deel ek met u rondom die saai en maai beginsels. Ek leer u die nodige stappe wat verseker dat u n goeie oes kan ontvang. Daar is sekere voorbereiding wat moet plaasvind voor u kan saai en dan ook te identifiseer wat die gunstige grond is vir jou saad.
7 Jan 2022
Tyd en Seisoene Deel 1
Ons leer in God se woord dat elke ding op aarde het n bepaalde tyd en ook seisoen volgens Prediker3:1-8.
Ons kyk dan met die episode wat presies behels God se tyd en seisoene.
13 Dec 2021
Op U Woord
In hierdie episode ondersoek ons Lukas 5.Ons leer iets baie belangriks in die skrif gedeelte,dat God van ons verwag om te riageer op Sy woord,ongeag wat omstandighede mag wees, of wat ook die feite voor u mag wees of een of ander verslag mag se,dat ons sal riageer op God se woord,en dan sal die onmoontlike plaasvind en u sal beloon word vir u gehoorsaamheid.
5 Dec 2021
Waar is jou posisie en gedagtes?
In hierdie episode deel ek met u uit Kolosense 3:1-4. Ons leer hier uit die woord van God dat ons soeke en gedagtes net by God moet wees en nie soos ander in die wêreld.
29 Nov 2021
Vrees is nie van God
Ons kyk bietjie dieper na 2 Timotheus 1:7. Hier sien ons duidelik dat slegs krag,liefde en selfbeheersing aan elke gelowige gegee is deur God en dat gees van vrees n ander gees is wat in werking is in u lewe.
27 Nov 2021
Uit die mond van die Apostel
In hierdie episodes deel ek met u die luisteraar in kort belangrike dele uit God se woord, wat ek glo nodig is vir elke gelowige in hierdie tyd wat ons, ons in bevind.
24 Nov 2021
Uit die mond van die Apostel (Trailer)
Contact Uit die mond van die Apostel
Guest appearances
Does not typically book guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of Uit die mond van die Apostel?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine