Wysheid met ’n glimlag – net soos die tannies dit kan gee
Tannie Lettie en Tante Meraai bring hul unieke kombinasie van humor en praktiese raad na jou met Wat sê die Tannies?
Geen vraag is te groot, te klein, of te simpel nie – of dit oor liefde, lewe, of ’n lekker koekresep is, die tannies het altyd iets om te sê!
Liewe Tannies,
Ok, so ek is ‘n man van 32 en nog ‘n virgin. Ek was al in ‘n paar verhoudings maar ek kry dit nie oor myself om my broek af te trek en die ding te doen nie. Ek kyk mooi na myself, is goed gebou ens. Maar ek is bang "dit", daar onder, is te klein en dat die girl vir my gaan lag. Dit maak my so nervous dat as ek sien die verhouding begin in daai rigting gaan dan breek ek dit sommer af.
So, hoe groot moet dit daar onder wees? Want ek lyk nie soos die mans in die porn movies nie. Afrikaans.Radio (https://www.afrikaans.radio) · Wat sê die Tannies (https://afrikaans.radio/podsendings/wat-se-die-tannies/)
10 Jul 2023
Ek is "anders", help asb!
Anoniem vra vir Tannie Lettie en Tante Meraai hoe hul sal reageer as een van hulle kinders gay of lesbies is? Sy weet al vir jare dat sy van meisies hou en “anders” is as haar vriende. Sy is bang om uit die kas te klim maar ‘n verhouding raak nou ernstig. Afrikaans.Radio (https://www.afrikaans.radio) · Wat sê die Tannies (https://afrikaans.radio/podsendings/wat-se-die-tannies/)
30 May 2023
Die Skoonma
Anoniem vra raad vir Tannie Lettie en Tante Meraai oor haar skoonma. Volgens die brief aan die Tannies kan die dame niks reg doen in die oë van haar skoonma nie, en sy kom sommer 7 uur die oggend in hul kamer in om met haar skoor te soek. Afrikaans.Radio (https://www.afrikaans.radio) · Wat sê die Tannies (https://afrikaans.radio/podsendings/wat-se-die-tannies/)
23 May 2023
Tannies help! Ek wil nie pissies grootmaak nie.
Anoniem vra raad by Tannie Lettie en Tante Meraai oor sy twee seuns. Nog jonk maar onder hul Ma se invloed. Hy is bang dat hy "pissies" grootmaak omdat Ma die kinders oppiep. Luister wat is die Tannies se raad. Afrikaans.Radio (https://www.afrikaans.radio) · Wat sê die Tannies (https://afrikaans.radio/podsendings/wat-se-die-tannies/)
16 May 2023
Is al die goeie Afrikaanse musiek reeds gemaak?
Tannie Lettie en Tante Meraai gee raad oor Afrikaanse musiek. Die Tannies het ‘n brief ontvang wat vra vir goeie Afrikaanse liedjies wat die persoon kan luister in hul bakkie en ook wanneer hulle braai. Die Tannies deel hul idees oor wat is ‘n goeie begin sonder om spookasem musiek te luiter. Afrikaans.Radio (https://www.afrikaans.radio) · Wat sê die Tannies (https://afrikaans.radio/podsendings/wat-se-die-tannies/)
Reach and audience
Public platform figures. Ratings count people who left a rating, not total listeners.
Apple Podcasts (US)
4.2 / 5
6 ratings
Spotify
4.3 / 5
11 ratings
Contact Wat sê die Tannies
Guest appearances
Does not typically book guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of Wat sê die Tannies?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine