Die Zeal Manne Beweging streef daarna om die ware, goddelike manlike hart in elke man wakker te maak deur middle van avontuur, broederskap en ‘n doelgerigte lewe.
Hierdie potgooi fokus op die dinge waaroor manne dink, maar nie praat nie en om vrae te beantwoord wat om die braaivleisvuur bly hang.
The Zeal Men’s Movement strives towards uncovering the true, godly, masculine heart of every man by means of adventure, brotherhood and a purpose driven life.
This podcast aims to tackle topics men think of, but don’t talk about and to answer those questions that are left unanswered at every braai.
David se dapper manne was vreeslose vegters.Legendariese helde watvasberade tot die einde sou volhard vir dit waarin hulle glo. Vandag is daar steeds sulke manne onder ons. Dapper manne
Ampie Voster het al intresante draaie geloop en baie uitdagings geface. Luister hier na sy storie.
14 Apr 2021
Ep 10. Mindset - Zeal Manne Potgooi
Mindset van 'n man van geloof. Hierdie episode sluit aan by die dapper man, Heinrich Terblanche 'Ollie' se getuienis en vorige episode.
Die lewe werk nie atyd uit soos ons beplan nie. Ons ingestelheid, of dan "mindset" bepaal hoe ons daar deur sal kom en hoe ons dit hanteer. As manne van geloof het ons 'n voordeel. Kom luister en kuier saam.
31 Jan 2021
Ep 09. Dapper Manne - Ep 1A- Heinrich 'Ollie' Terblanche
David se dapper manne was vreeslose vegters.Legendariese helde watvasberade tot die einde sou volhard vir dit waarin hulle glo. Vandag is daar steeds sulke manne onder ons. Dapper manne
Heinrich 'Ollie' Terblanche was 'n professionele rugbyspeller tot hy sy nek gebreek het. Luister hier na sy storie.
23 Dec 2020
Ep 08. Moed - Zeal Manne Potgooi
Wat maak jy wanneer jy 'n uitdaging voor jou het? Staan jy op en vat hom vol moed aan of draai jy weg want jy weet nie hoe om dit aan te vat nie. Ons almal het al die worsteling gehad.
Kom kuier saam ons oor moed en help ons om dit dieper te ontdek as mans.
Jy kan kommentaar lewer en vra vrae op ons webtuiste https://www.zealmen.co.za Jy kan ook meer van ons lees of betrokke raak.
Contact Zeal Men's Podcast
Guest appearances
Books guests
Based on episode analysis; this does not confirm that the show is currently accepting guests.
Host of Zeal Men's Podcast?
Claim your podcast to manage its listing and keep your show details accurate.
Pod Engine is an independent podcast discovery and analytics service and is not affiliated with or endorsed by this podcast. Artwork and show content belong to their owners. Full legal notice.
Explore this show Podcast research with Pod Engine