Podcast thumbnail for KLETS

by Afrikaans.Radio

5.0(4 reviews)
255 episodes
Updated Daily
Accepts GuestsHas SponsorsLocation 🇿🇦

Podcast Overview

Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm. Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam! Word deel van die gesprekke wat jou laat dink en dalk selfs jou wêreldbeskouing verander

Language

🇦🇫

Publishing Since

4/4/2023

1 verified contact email on file for KLETS

Pitch yourself as a guest, propose sponsorships, or reach out directly to the host.

Recent Episodes

Episode thumbnail for Pryse, Potholes en 'n Pending Emoji

July 22, 2026

Pryse, Potholes en 'n Pending Emoji

*Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio - https://afrikaans.radio/klets/ep-254-pryse-potholes-en-n-pending-emoji/ Kaapse huispryse klim weer, en dis nou al op 'n vlak waar jy moet begin wonder of dit regtig 'n huis is, of net 'n baie duur uitsig. Intussen is 'n Suid-Afrikaanse Protea-emoji 'n moontlikheid, en ons is klaar trots asof dit reeds goedgekeur is. Maar watter emoji's gebruik Colene en Matthys die meeste? En wat verklap dit van hulle? In Gauteng stik die mense intussen aan besoedeling, en dis nie gas-heaters of slaggate se skuld nie, dis motors. En van motors gepraat: Queen Elizabeth het self gery, jare lank, sonder 'n "liksens". Dis eiendom en emoji's. Dis motors en 'n Queen wat voet in die hoek sit. Dis KLETS.

Episode thumbnail for Slange, Spuite en Sondige Sente

July 15, 2026

Slange, Spuite en Sondige Sente

Iewers in China het 'n vloed 'n slangplaas oopgebreek, en nou is "swem met die plaaslike fauna" nie meer 'n opsie nie, dis 'n werklikheid. Ozempic maak jou skraler, sê die advertensies. Die nuutste studies belowe jou 'n paar ander verrassings wat niemand op die verpakking sit nie. Mel Viljoen soek nie volgelinge nie, sy soek geld, en het 'n Back a Buddy veldtog probeer om Peet uit die tronk te hou. Om haar te help kyk na opsies het ons gaan kyk wat OnlyFans creators in Suid-Afrika werklik verdien, vir ingeval sy 'n Plan B nodig het. Maar as jy in Kaapstad woon, moet liewer nie jou voëlsaad op die grond strooi nie, want blykbaar kan dit jou in moeilikheid laat beland. Dis slange en spuite. Dis 'n veldtog en 'n sak saad op die grond. Dis KLETS.

Episode thumbnail for Lyste en Lastige Goggas

July 8, 2026

Lyste en Lastige Goggas

*Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio - https://afrikaans.radio/klets/lyste-en-lastige-goggas/ Colene is terug van die Kaap. Party mense is 'n walking buffet vir muskiete, jou "bierpens" kan dit moontlik verduidelik. Maar dit klink darem onskuldig langs die vrou wat agterkom sy het 38 parasiete in haar brein gehad. Dis nie 'n getal nie, dis 'n houseparty. Het jy al gesonder waar bly die meeste vrouens? Colene bring die stats. Elders klim twee waaghalse vrywillig, met hul eie twee bene, sonder 'n lift, die hele Empire State Building. Maar in Suid-Afrika word punte vir slegte gedrag afgetrek onder die nuwe demerit system, en die vraag is wie eintlik die swaarste pad loop. Voor kickoff het die Bokke 'n secret weapon, en dis nie net Rassie se poker face nie. En dan jou selfoon: dit hou jou nie net wakker nie, dit vorm jou liggaam. Jou nek weet. Dis Bokke en bloedsuiers. Dis selfone wat jou stilletjies verander. Dis KLETS.

255 total episodes available

Recent guests on KLETS

Guests from recent episodes — sign up to see every guest that has ever appeared on this show.

Bartho Eksteen

Guest

Pieter Willem Eksteen

Guest

Dawie Roodt

Guest

Piet Croukamp

Guest

Deep-dive analytics for KLETS

Frequently asked questions

Have a different question and can't find the answer you're looking for? Reach out to our support team by sending us an email and we'll get back to you as soon as we can.

What is KLETS?

Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm.

Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam!

Word deel van die gesprekke wat jou laat dink en dalk selfs jou wêreldbeskouing verander

How often does this podcast release new episodes?

This podcast updates daily.

Where can I listen to this podcast?

This podcast is available on 7 platforms including Apple Podcasts, Spotify, and more. You can also use the RSS feed directly.

Does this podcast accept guests?

Yes, this podcast regularly features guests.

Legal Disclaimer

Pod Engine is not affiliated with, endorsed by, or officially connected with any of the podcasts displayed on this platform. We operate independently as a podcast discovery and analytics service.

All podcast artwork, thumbnails, and content displayed on this page are the property of their respective owners and are protected by applicable copyright laws. This includes, but is not limited to, podcast cover art, episode artwork, show descriptions, episode titles, transcripts, audio snippets, and any other content originating from the podcast creators or their licensors.

We display this content under fair use principles and/or implied license for the purpose of podcast discovery, information, and commentary. We make no claim of ownership over any podcast content, artwork, or related materials shown on this platform. All trademarks, service marks, and trade names are the property of their respective owners.

While we strive to ensure all content usage is properly authorized, if you are a rights holder and believe your content is being used inappropriately or without proper authorization, please contact us immediately at hey@podengine.ai for prompt review and appropriate action, which may include content removal or proper attribution.

By accessing and using this platform, you acknowledge and agree to respect all applicable copyright laws and intellectual property rights of content owners. Any unauthorized reproduction, distribution, or commercial use of the content displayed on this platform is strictly prohibited.